SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Anthea Phillips is al drie jaar lank verlief op Llewellyn, ‘n medestudent. Hulle paleontologiedosent, professor Katzke, nooi hulle twee as honneursstudente saam op ‘n ekspedisie waar hulle gaan kyk na ‘n reusefossiel wat in ‘n grot versteen le. Anthea is in die wolke, want dit beteken sy en Llewellyn gaan ‘n paar dae in die veld deurbring. Hulle gaan saam werk, saam eet en saam kuier om ‘n vuur!
Maar toe hoor sy wie nog saamgaan; Henk, die prof se gunstellingkleinneef, wat soos ‘n lastige vlieg om haar wat Anthea is, draai en Rika Rhode, die miljoenersakeman Eben Rhode se dogter. Rika is ‘n beeldskone blondekopmeisie wat reeds op al die Suid-Afrikaanse tydskrifte se voorblaaie was. Anthea se moed sak in haar skoene, want hoe gaan sy Llewellyn se aandag hou met Rika in die omtrek?
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Becoming Myself: Embracing God’s Dream of You – Stasi Eldredge
Seller: Mel's book shack
R150,00 -
Persuasion: Reception And Responsibility – Charles U Larson
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Criminology – Explaining crime and its context (Sixth edition)
Seller: Mel's book shack
R150,00 -
Kleispore van Cupido – Cornelia P du Plessis
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Lone Star Holiday Proposal & A White Wedding Christmas (2 in 1 – great value)
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Van mense en Engele – Wille Martin
Seller: Mel's book shack
R15,00