12 Sleutels Tot Geestelike Groei – Dirkie van der Spuy
R40,00
It has not been used much, if at all. No inscriptions. No creases on spine. However, there are signs of shelf wear such as dust marks, top-right corner of first few page slightly folded. A CD is included and seems unscratched.
In 12 Sleutels tot geestelike groei ontdek jy twaalf waarhede waaraan elke gelowige se geloofslewe gekenmerk moet word. Dit is Skrifbeginsels wat God wil hê aan die fondament van elke volgeling en lidmaat van die kerk se geloofslewe moet lê:
Wanneer jy hierdie waarhede in 12 Sleutels tot geestelike groei bestudeer, sal jy wonderlike groei en geestelike verryking ervaar. Dit sal jou aanmoedig om die Woord beter te leer ken en meer vrug te dra in die Koninkryk.