SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Vir Clair Steynberg kom die besef dat trou nie perdekoop is nie sommer gou na haar halsoorkop troue met Frans, ‘n wewenaarboer van Namibie. As stedeling kan sy glad nie aanpas in die ongenaakbare streek nie, en na ‘n jaar keer sy sak en pak terug na haar ouerhuis.
Clair is egter swanger en haar ouers dwing haar om die steil pad terug na Frans se hart te neem …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack