Description
Hoekom vlug die skatryk erfgenaam van ‘n uiters florerende modehuis na ‘n klein Weskusdorpie toe; ‘n paar maande voordat haar erfenis wetlik van krag word? En waarom gebruik sy ‘n skuilnaam? Is sy werklik besig om geestelik onstabiel te raak soos wat haar stieffamilie beweer?







