Description
In Die Pad Na Skuilhoek word ‘n groep Voortrekkers gedurende die Groot Trek deur Matabeles uitgemoor. Net drie mense oorleef. Gevaarlike omstandighede volg vir hierdie oorlewendes en êrens tussen hartstog, haat en teleurstelling ontwikkel die liefde. ‘n Spannende pioniersverhaal.














