Omnibus 3 – Elza Rademeyer

R110,00

Drie romantiese verhale in een boek, uitgegee deur Jasmyn in 2010, 511 bladsye.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Etcetera

5.00

(1 Review)

Description

In ‘n Les vir Elizabeth ervaar sy die verwarrende gevoel om op ‘n identiese tweeling verlief te wees. Wat gaan haar keuse wees?

In Hoë berge raak twee mense lief vir mekaar maar daar is baie struikelblokke in hul pad. Gaan die piek van die berg te hoog wees vir hulle?

In Die onwillige bruid staan ‘n man op ‘n selfmoordrots hoog bo die onstuimige see. Daar ontmoet hy ‘n vrou met ‘n storie wat dalk sy eie storie oortref!

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.