Die Pennie – Joyce Meyer, Deborah Bedford

R95,00

Hierdie eerste Afrikaanse uitgawe is in 2007 uitgegee deur Struik Christelike Boeke, 271 bladsye.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Etcetera

5.00

(1 Review)

Description

Die Pennie is gebaseer op gebeure in Joyce Meyer se eie lewe. God gebruik selfs die kleinste goedjies, selfs ‘n eenvoudige pennie, om iemand se lewe te hervorm. Só iemand is Jenny Blake wat ‘n pennie in die straat optel en deur hierdie aksie word ‘n diefstal stopgesit en dit lei vir haar tot ‘n werkgeleentheid waar sy iemand ontmoet. Hierdie ontmoeting lei tot ‘n hegte vriendskap wat groot verandering in Jennie se lewe tot gevolg het.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.