SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
‘n Nuwe Dagbreek is die eerste boek in die Dagbreek-reeks, die opwindende opvolg op Karen Kingsbury se Eersgeborene-reeks.
In hierdie boek is Dayne Matthews en Katy Hart vasbeslote om hulle lang verwagte troudag n geheim te hou vir die paparazzi. Terwyl hulle aan die troureelings werk, word hulle verhouding al hegter en sterker. Maar dit vra op die ou einde die hulp van die Baxter-familie sowel as baie van die CKT-kinders om alles reg te laat uitwerk.
John Baxter is verheug dat sy oudste seun net n paar kilometer weg gaan huis opsit. Hy is egter nie seker hoe sy kinders n situasie gaan hanteer waarvan hy nie meer kan wegvlug nie, naamlik sy gevoelens vir sy vriendin Elaine. Intussen is die Flanigan-gesin in n stryd gewikkel oor hulle jong loseerder, Cody Coleman Jim Flanigan se stervoetbalspeler.
Na n alkohol-oordosis moet Cody vir sy lewe veg. Net die Here se genade en n wonderwerk kan hom van die randjie van die dood red fisiek en geestelik.
Vendor Information
- Store Name: BookDaddy
- Vendor: BookDaddy
-
Little Travellers – DeAgostini
Seller: BookDaddy
R39,00 -
Nemesis – Riana Mouton
Seller: BookDaddy
R58,00 -
Geliefd en veilig by U, Here! – Johan Smit, Nina Smit
Seller: BookDaddy
R35,00 -
My Lewensreis: Springbok, Politikus, Diplomaat — Dawie De Villiers, Chris Schoeman
Seller: BookDaddy
R38,00 -
Anarchy – James Robert Baker
Seller: BookDaddy
R70,00