Strafreg – CR Snyman

Seller currently on holiday.

R600,00

This textbook is in exceptional condition both inside and out. There are no torn or missing pages. There are some pen marks and highlighters present, but only on about 3-5 pages of the entire book. The text is still clearly readable.

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart

Description

  1. Professor CR Snyman het sy BA, LLB en LLD-grade aan die universiteit van die Oranje-Vrystaat behaal, vir ‘n aantal jare as advokaat gepraktiseer, en was van 1975 tot 2005 Professor in Straf – en Prosesreg aan die universiteit van Suid-Afrika. Hy is tans ‘n navorsingsgenoot in Straf – en Prosesreg aan hierdie universiteit. Nadat ‘n beurs aan ho toegeken is deur die Von Humboldtstigting in Duirsland, het hy by verskeie geleenthede in Duitsland asook elders oorsee navorsing op die gebied van die strafreg onderneem.

Sedert die verskyning van die eerste uitgawe van hierdie werk in 1981, is dit spoedig in sowel die regspraktyk as by universiteite erken as een van die toonaangewende werke in Suid-Afrika oor hierdie onderwerp. Elkeen van die vorige 5 uitgawes moes gereeld herdruk word. Dieselfde tel vir die vertaling van hierdie boek in Engels.

In hierdie sesde uitgawe is die jongste wetgewing, insluitend die nuwe wetgewing wat handel oor seksuele misdade, en regspraak, insluitende uitsprake van die Konstitusionele Hof oor die reels van die materiele strafreg, bygewerk.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.