Die eerste lewe van Adamastor – André P. Brink

🌴 Seller is currently on holiday. Purchases are temporarily disabled.

R50,00

Estimated delivery: 2–9 business days
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Die eerste lewe van Adamstor is ‘n aangrypende, aardse liefdesverhaal, geskryf met humor en ‘n speelse geestigheid. Dit speel af in die tyd toe die eerste Europeërs in die Kaap aangekom en kontak gehad het met die Khoi-Khoi. Die verteller, T’kama, neem ‘n wit vrou gevange, versteek haar totdat die skepe uiteindelik sonder haar vertrek, en neem haar saam op ‘n lang swerftog die binneland in, teen alle raad en waarskuwings van ou Khamab en die ander. ‘n Reis van vele ontberinge en frustrasies. Gebaseer op die mite van Adamastor, die reus wie se liggaam volgens legende die gebergtes van die Stormkaap gevorm het.

“Dit is weer die verhaal van ‘n Oomblik in die wind, van kolonialisasie en bedrog; dit is die verhaal van Afrika en Europa; maar dit is ook humor, mitologie en legende: dié van Europa en dié van Afrika – van Afrika die Prometheus-vasteland.” – Ampie Coetzee

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.