Lewenspraatjies Met ‘n Dogter – Izabelle Little

R40,00

Baie goeie kondisie.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
LekkerLees

5.00

(1 Review)

Description

Lewenspraatjies met ‘n dogter is ‘n noodsaaklike versameling lewenslesse waarmee ‘n ma haar dogter kan toerus, geskryf deur ‘n ma vir haar dogter. Hierdie gids gee die leser praktiese insig in belangrike -waar-des soos selfrespek, persoonlike integriteit en ‘n gesonde houding wat aan dogters (van alle ouderdomme) die vaardighede sal gee wat nodig is om al die uitdagings wat die lewe bied met grasie en ‘n tikkie humor te hanteer. Die titel is in vier dele verdeel – die eienskappe wat vroue help om sukses te behaal; die eerlike ontsluiering van verhoudings en die liefde; praktiese raad oor hoe om balans en self-dissipline te handhaaf, en laastens, goeie ou moederlike wysheid oor hoe om moeilikhede en onvermydelike hartseer op jou lewenspad te hanteer.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.