Die Baie, Baie Baie Maklike Stap Vir Stap Rekenaarboek 2 – Hoole, Hofmeyer

R30,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In great condition for a used book.

Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Die baie, baie, baie maklike stap vir stap rekenaarboek 2 is die volgende stap om rekenaars te verstaan, en is die opvolg tot die baie gewilde eerste boek wat op beginners gerig is. Hierdie stap vir stap handleiding is nie bedoel om die rekenaargebruiker ‘n deskundige in ‘n spesifieke program te maak nie, maar dit gee eerder addisionele praktiese wenke en aanwysings sodat die gebruiker bewus word van wat ‘n rekenaar alles kan doen, wat die algemene programme is wat gebruik word, en dit behoort hom in staat te stel om veilig te eksperimenteer en te weet waar om oplossings te vind. Dit bevat meer gebruikersvriendelike inligting oor Microsoft Windows, ekstra inligting oor Microsoft Word, meer inligting oor die gebruik van e-pos en die internet, en dit stel die leser bekend aan Microsoft Excel, Powerpoint en Access, asook ‘n paar handige programme.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.