Metodologie Vir Die Sosiale En Gedragswetenskappe – G.K. Huysamen

R70,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In great condition for a used book. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.

Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Metodologie Vir Die Sosiale En Gedragswetenskappe bied ‘n inleidende oorsig van navorsingsmetodes in vakrigtings soos die sielkunde, sosiologie, opvoedkunde en kriminologie.

‘n Opvallende kenmerk is dat dit sowel kwantitatiewe as kwalitatiewe benaderings behandel en op die onderskeidende, dog komplementere aard daarvan wys. ‘n Uiteenlopende verskeidenheid navorsingsontwerpe en metingsprosedures word bespreek, maar die onderliggende doel, te wete om as hulpmiddel by die maak van verantwoordbare gevolgtrekkings te dien, word nie uit die oog verloor nie. Die titel bevat ook twee hoofstukke oor die praktiese beplanning van navorsing en die opskrifstelling daarvan. Die onderwerpe sal uiteraard eers op nagraadse vlak tot hul reg kom, maar die grootste gedeelte van die werk kan reeds op voorgraadse vlak met vrug gebruik word. Etlike voorbeelde van Suid-Afrikaanse navorsing word aangehaal. Elke hoofstuk word met enkele oefeninge afgesluit waarvan die antwoorde in ‘n bylae verskaf word.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.