Kersfees In April – Christien Neser

Original price was: R100,00.Current price is: R50,00.

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In baie goeie kondisie.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart

Description

BOEK 1
Mieke se lewe op Mtwana Wildlife Rescue, aan die oewer van die Limpopo, is alles behalwe saai. Tussen haar pa as die plaas se veearts, Fen se ouma Maggi wat die lodge bestuur en haar eksentrieke oupa Bosjan se natuur- en lewenswysheid kry sy skaars kans om haar ma te mis. Maar soms, veral noudat sy in Gr 7 is en haar tannie Sylvie ver weg is in Amsterdam, raak die gemis groot. Gelukkig was Fen nog altyd daar: Haar boetie wat sy self kon kies, wat van dag een af saam met haar op ‘n donkie skool toe ry. In hierdie eerste boek in die reeks moet Mieke en Fen hulle geliefde plaasskool red wanneer die eienaars van die buur-jagplaas ‘n nuwe landingstrook reg bo-oor die skool beplan, en hulle moet boonop betyds genoeg kennis opdoen om die groot stadskole in die Natuurkennis Finaal te klop. As Kersfees reeds in April kan kom, kan hulle plan dalk net werk!

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.