Description
Nellie en Sion, Beletha gaan oor Sion, ‘n klein seuntjie en sy wonderlike, kreatiewe en inspirerende oppasser, Nellie.
Nellie vertel vir Sion van haar idees, plaaslike geskiedenis, tradisies en kultuur en deel so met hom stukkies van haar eie wereld, woorde en hart.
Deur die dinosourusse op ‘n piekniek te neem, leer Nellie vir Sion die kuns van beletha en Sion besef dat sy lewe ‘n kosbare skat is ..










