SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Binne drie weke kry speuder-sersant Retha Vermaak blitsopleiding in wildbewaring. Die wilddiefstal op Lobengilo begin handuit ruk en sy moet gaan ingryp.
Maar niemand is genee met die aanstelling van ‘n vrou nie. Veral nie Ryno Richter, hoof van wildbewaring, nie. Bedags maak Ryno haar touwys, snags sluip Retha rond en hou die vreemde bewegings in die kamp dop. Sy kom gou agter dat die leeus wat voor haar kamervenster brul, ‘n bandopname is, haar voertuig word gesaboteer …
Sy leer veral vir Ryno ken, die man met die hartseer trek in sy oe, en sy uiteindelike besorgdheid oor haar. Maar hy, weet sy, kan ook die skuldige wees.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Die Morester Skyn Helder – Mari van den Berg
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
The Emotionally Healthy Woman – Geri Scazzero
Seller: Mel's book shack
R70,00 -
Liefde vir Elanie – Elize Davies
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Die Ponies Galop – Yolanda Barnard
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Liefdeshawe vir Ijani – Rika du Plessis
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Tsjoerk – Gunther Feustel
Seller: Mel's book shack
R15,00