You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
You cannot purchase products from this vendor as they are on holiday until 8 April 2025.
Alle ouers wil hê hul kinders moet hul volle potensiaal bereik. Maar wat is ‘n gesonde balans tussen aanmoediging en te veel druk?
Hierdie gesonde balans vra vir KOELKOP ouerskap!
Jannie Putter wys in Wenplan vir jou kind se lewe hoe wyse ouers hulle kinders kan help om uit te styg. Hy gebruik voorbeelde uit sy eie lewe om vir ouers te wys hoe om hulle kinders se selfbeeld te bou, hoe om hulle te leer om risiko’s te neem, hoe om rebellie en tug te hanteer.
Wenplan vir jou kind se lewe is bedoel vir KOELKOP ouers wat KOELKOP kinders wil kweek wat in elke aspek van hulle menswees uitblink!