SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Katrien Malherbe is die enigste kind van die skatryk sakeman, Anton Malherbe, en sy vrou, Christel. Anton wil nie he dat sy dadelik begin werk nie. Hy stel voor dat sy vir haar peetpa, Gerrie Burger, gaan kuier op sy wynplaas naby Stellenbosch.
Die gedagte aan ‘n vakansie op die plaas is meteens baie aanloklik. Boonop was Leon, oom Gerrie se aangenome seun, deur die jare in haar gedagtes en sy beeld is nog net so helder in haar geheue.
Dis gou vir haar duidelik dat Leon haar steeds sien as die langbeen-, sproetneusmeisietjie. Boonop verwys hy en sy beeldskone blonde vriendin, Felicity, tydig en ontydig na die feit dat Katrien hom soos ‘n stertjie gevolg het. Sy is dus vasbeslote om te sorg dat neimand dink dat sy agter hom aanloop nie. Buitendien, haar bewondering vir hom was tog net kalwerliefde …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Kry Daai Lyf – Linda Kriel
Seller: Mel's book shack
R50,00 -
Boemerangliefde – Susan Bisschoff
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
1962 First Printing of Forever Free: Elsa’s Pride, by Joy Adamson
Seller: Mel's book shack
R120,00 -
Spel van die Liefde – Aletta Reitz
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
In Die Sonskyn Van God Se Goedheid – Nina Smit
Seller: Mel's book shack
R50,00 -
‘n Pragtige deel – Dianne van Eeden
Seller: Mel's book shack
R10,00