SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Wat Seuns Moet Weet deur Jan van Elfen is ‘n tienergids vir seuns en is alombekend en vertroud. Nou is dit op datum gebring vir ‘n nuwe generasie. Dit bevat inligting oor die sake wat tieners kwel: liggaamlike veranderinge, verhoudings, dwelms, seksualiteit en liefde.