SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Vrae en antwoorde vir die klaskamer is die ideale boek vir onderwysers en ouers. Die Die Die ideale boek vir onderwysers en ouers!
Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ‘n verskeidenheid afdelings is, insluitend:
- leesbegrip
- opsomming
- advertensie
- strokiesprente
- artikel
- prent
- kritiese taalbewustheid
- luisterbegrip
- ongesiene gedig
Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskole.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Tippie Doen Wiskunde – Vlak R Boek 8 – Leer Van Rand En Sent
Seller: MimiReads
R49,00 -
Jump – Fanie Viljoen
Seller: MimiReads
R149,00 -
Vrydag is ek verlief – Cecilia Steyn
Seller: MimiReads
R129,00 -
Dolfie Weerwolfie: Volmaan – Paul van Loon
Seller: MimiReads
R139,00 -
SOLD OUT Magriet die stadshoender – Melanie Tait
Seller: MimiReads
R45,00 -
Tippie Doen Wiskunde – Vlak 2 Boek 2 – Ontdek Met Monsters
Seller: MimiReads
R59,00