SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
‘n Aangrypende roman oor die lotgevalle van ‘n mense wat los van leë konvensie wil leef, maar onvoorsiens ingetrek word in die samelewing waar geweld net onder die oppervlak lê. Die vremdeling August vestig hom op ‘n klein Weskusdorp om sy redigeringswerk aan n pasontdekte dagboek van die 18de eeuse ontdekkingsreisiger Robert Jocob Gordon af te rond. Wanneer polisie vrou Tessa hom vra om haar seuntjie Otto ‘n aand lank op te pas terwul sy besig is met ‘n ondersoek, bevind August hom op die drumpel om van ‘n nuwe ervaring, ‘n betrokkenheid waarvoor hy volle veranwoordelikheid moet aanvaar.
Vendor Information
- Store Name: Chapter_One
- Vendor: Chapter_One
-
‘n Skrywer By Sonsopkoms: Hennie Aucamp 70 – Lucas Malan
Seller: Chapter_One
R125,00 -
The Bourne Retribution – Eric Van Lustbader
Seller: Chapter_One
R31,25 -
Lewe met Hoofletters – Johan Pienaar
Seller: Chapter_One
R6,25 -
Planne met Groente en Slaai – JP van der Walt
Seller: Chapter_One
R50,00 -
Jesus alleen – Eric Stander
Seller: Chapter_One
R6,25 -
Cold Granite – Stuart Macbride
Seller: Chapter_One
R18,75