SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Sy mond sluit fermoor hare. Shawnee voel of sy ophou om asem te haal. Haar verstand staan stil. Gevaartekens wil haar uit haar beswyming ruk, maar sy is magteloos om daarop te reageer. Die hitte wat van hom uitstraal, dring haar hart binne. Vreemde emosies neem oor en haar arms kruip om sy nek. Sy verstrengel haar vingersin sy lang swart hare.
Kroonarend druk haar stywer teen hom vas. Stadig streel hy met sy lippe oor haar mond. Haar vel begin gloei en sy smag na sy aanraking.
In hierdie verhaal wat in die pioniersdae in die Amerikas afspeel, is die held ‘n Indiaanhoofman met ‘n wil van staal en die heldin ‘n eiesinnige, vurige blonde meisie …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Pregnancy – Gordon Bourne
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Royco Keursmaak Kookboek – Pam Nel
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Ultimate Wildlife – 1,2 And 3 With DVD’s
Seller: Mel's book shack
R90,00 -
Spel van die Liefde – Aletta Reitz
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Ek Droom Van ‘n Droom – Elsje Neethling Blair & Maretha Maartens
Seller: Mel's book shack
R50,00 -
The Mageborn Traitor Exiles Volume Two – Melanie Rawn
Seller: Mel's book shack
R30,00