SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Veilige Tuiskoms by Jou – Magda Schmidt
R12,50
Format: Small Paperback
Overall Condition: Very Good
Pages: 197 – 205
Inscriptions: Note in Pen/Pencil on Flysheet.
Binding: Good – No Loose Covers/Pages
(Romanza)
Box Code: RAK01
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping from R69
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Sy voel uiteindelik veilig … Madie van Tonder was lief vir die charismatiese James van Vuuren en het vas geglo dat hy dieselfde voel. Ná die traumatiese afloop van hulle verhouding, besluit sy om in die vervolg haar hart toe te sluit, vrolik soos ‘n vlinder rond te fladder en dieper verhoudings te vermy soos die pes. Totdat sy die jong veearts, Lourens de Villiers, ontmoet. Sy helderbruin oë glimlag saam wanneer hy lag en hy laat haar veilig voel. Maar kan sy haar hart hierdie keer vertrou, of is Lourens ook besig om met haar te speel?
Vendor Information
- Store Name: Chapter_One
- Vendor: Chapter_One
- 5.00 rating from 1 review
-
Nuwe Seisoen – Annetjie van Tonder
Seller: Chapter_One
R12,50 -
When the Singing Stops – Di Morrissey
Seller: Chapter_One
R25,00 -
The Low Carb Cookbook – Gina Steer
Seller: Chapter_One
R50,00 -
The Golden Illusion – Barbara Cartland
Seller: Chapter_One
R12,50 -
Elite – Helen Liddell
Seller: Chapter_One
R25,00 -
The River Running By – Charles Gidley
Seller: Chapter_One
R12,50
Reviews
There are no reviews yet.