SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Vaselinetjie is ’n kragtige storie oor grootword wat temas van identiteit, ras, behoort en veerkragtigheid ondersoek. Dit is ook in 2017 in ’n rolprent verwerk.
Vaselinetjie is Helena Bosman van die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle hart se punt, tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng. Want sy is wit en kan nie haar bruin oupa en ouma se regte kleinkind wees nie. Dit is 1993 en Suid-Afrika staan op die rand van ‘n nuwe politieke bestel. Soos die land verander, so word Vaselinetjie ook in die vreemde, ongenaakbare weeshuiswêrled ‘n jong vrou.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Atleet in Opleiding
Seller: MimiReads
R119,00 -
Zest for life – Dawn Breslin
Seller: MimiReads
R99,00 -
Tippie Doen Wiskunde – Vlak 1 Boek 4- Ontdek Met Diere
Seller: MimiReads
R59,00 -
Sprokie-Perde: Sprankel Die Seeperdjie
Seller: MimiReads
R69,00 -
Karatekas: Dorings En Drake – Anzil Kulsen
Seller: MimiReads
R129,00