SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Vaselinetjie is ’n kragtige storie oor grootword wat temas van identiteit, ras, behoort en veerkragtigheid ondersoek. Dit is ook in 2017 in ’n rolprent verwerk.
Vaselinetjie is Helena Bosman van die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle hart se punt, tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng. Want sy is wit en kan nie haar bruin oupa en ouma se regte kleinkind wees nie. Dit is 1993 en Suid-Afrika staan op die rand van ‘n nuwe politieke bestel. Soos die land verander, so word Vaselinetjie ook in die vreemde, ongenaakbare weeshuiswêrled ‘n jong vrou.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-

Tippie Doen Wiskunde – Vlak 2 Boek 7 – Leer Onder Die See
Vendor: MimiReads
R59,00 -

Glam Divas – Solet Scheeres
Vendor: MimiReads
R100,00 -

So Eet Ons Aan Die Kaap – Helmine Myburgh
Vendor: MimiReads
R149,00 -

Vind uit! Kodering
Vendor: MimiReads
R99,00











