You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Nadat Wikus Luyt onskuldig weens moord op Jim swart veroordeel is, ontsnap hy uit die tronk en vlug Durban toe. Daar lewe hy as ‘n Boemelaar en maak homself gereed om terug te gaan na Helling. Nou is hy op pad terug na Helling. Op Helling wag ‘n rekening wat vereffen moet word. Op Helling wag ‘n moordenaar, wat aan die man gebring moet word en en hy sy straf moet kry. Maar waar begin Wikus soek?