Sonder bagasie – Elsa Winckler

R20,00

Lisa se nuwe baas is toe nie so vreemdeling as wat sy gedink het nie. En sy het hom nou nie juis in professionele omstandighede ontmoet nie. Tot haar skande!

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Nou, terug by die werk, lyk dinge ‘n bietjie anders. So anders dat Lisa lysies moet begin maar oor hoekom dit tog nie tussen hulle sal werk nie. Op die negatiewe lysie is sy ongedierte van ‘n hond en deurmekaar huis, en ‘n paar ander goed. Wat haar so hinder, is dat die positiewe lysie goed vergelyk: blouste blou oë, ‘n gespierde lyf, en sy pragstuk van ‘n motorfiets, byna mooier as haar eie Harley.

Vendor Information