SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Somerkos In Provence deur Marita van der Vyver is ‘n Kosboek vol pragfoto’s, kookstories, resepte en idees – ‘n heerlike mengsel van verbeelding en gesonde verstand, lekkerbekkigheid en praktiese oorwegings, wat die minder én meer ervare kok sal begeester en besiel.
Die resepte hierin is die kos wat hulle groot gesin en vriende kuier-kuier onder die plataanboom voor hulle kliphuis geniet. Dis lentekos, somerkos, Mediterreense en Provensaalse kos wat net so lekker onder ‘n jakaranda of kiepersol sal smaak.
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
-
The Return of Death Eric – Sam Llewellyn
Seller: LekkerLees
R35,00 -
The October List – Jeffery Deaver
Seller: LekkerLees
R50,00 -
Liefde is – Alet Steenkamp, Nerine Ahlers
Seller: LekkerLees
R30,00 -
Hart van die groot woestyn – Annelize Morgan
Seller: LekkerLees
R35,00 -
The Mystery of the Missing Necklace – Enid Blyton
Seller: LekkerLees
R35,00