SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Somerkos In Provence – Marita van der Vyver
R70,00
Hierdie tweedehandse kopie van Somerkos In Provence deur Marita van der Vyver is in baie goeie kondisie.
1 in stock
Why Buy From Bookle?
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo from R69
- Bundling per vendor - just add to cart
Share with friends:
Description
Somerkos In Provence deur Marita van der Vyver is ‘n Kosboek vol pragfoto’s, kookstories, resepte en idees – ‘n heerlike mengsel van verbeelding en gesonde verstand, lekkerbekkigheid en praktiese oorwegings, wat die minder én meer ervare kok sal begeester en besiel.
Die resepte hierin is die kos wat hulle groot gesin en vriende kuier-kuier onder die plataanboom voor hulle kliphuis geniet. Dis lentekos, somerkos, Mediterreense en Provensaalse kos wat net so lekker onder ‘n jakaranda of kiepersol sal smaak.
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
-
Behind closed doors – Susan Lewis
Seller: LekkerLees
R30,00 -
Lammervanger – Frans van Rensburg
Seller: LekkerLees
R45,00 -
Jy Is Bekoorlik – John Eldredge, Stasi Eldredge
Seller: LekkerLees
R45,00 -
In Sy Stilte – Felicia Snyman
Seller: LekkerLees
R28,00 -
Lank, Donker En Dierbaar – Madelie Human
Seller: LekkerLees
R28,00 -
Peachtree Dreams – Debby Mayne
Seller: LekkerLees
R35,00