Jy Is Bekoorlik – John Eldredge, Stasi Eldredge

R45,00

Hierdie tweedehandse kopie is in baie goeie kondisie.

2 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
LekkerLees

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen…

Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van ’n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings; word hulle verwond en misverstaan; word vrouwees wat ’n vreugde en ’n gawe moes wees, ’n ondraaglike las wat hulle alleen, onseker en moeg laat. Jy is bekoorlik! wys hoe ’n vrou se hart herstel kan word om die vryheid, krag en skoonheid te beleef wat vir haar bestem is.

Dit bring vroue terug na die drie kernbegeertes van hul hart:

  1. om deel te wees van ’n avontuur,
  2. om mooi te wees
  3. om bemin te word

Dit wys hoekom God die enigste Een is wat daardie begeertes volmaak kan bevredig. Jy is bekoorlik! is nie nóg ’n stel reëls om te volg as jy ’n ‘goeie Christenvrou’ wil wees nie. Dit begin by wat wat jy geskep is om te wees, en nooi jou uit om jou vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry. Om die onvervangbare rol waarvoor jy bestem is uit te leef en jou unieke skoonheid aan die wêreld te bied.

John Eldredge is die direkteur van Ransomed Heart be­dieninge, ’n gemeenskap wat hulle daaraan toewy om mense te help om die hart van God te ontdek.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jy Is Bekoorlik – John Eldredge, Stasi Eldredge”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Vendor Information

  • Store Name: LekkerLees
  • Vendor: LekkerLees
  • 5.00 rating from 1 review