SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Hy staan teen haar motor aangeleun, hande in sy langbroek se sakke, enkels gekruis. Nogal heel kykbaar met die wind wat sy donker kuif tot oor sy blou oe waai. Sy aantreklike gesig is sonbruin. Die baie soenbare lippe is geamuseerd ingekeep en ‘n duikie in ‘n vierkantige ken rond die prentjie van perfeksie af.
Dit is die beeld van die man met die naam Wes wat Nicolette nie uit haar gedagtes kan kry nie. Hulle ontmoeting was kortstondig, maar die vonk wat hy in haar laat ontbrand het, bly haar by. Sal hy onthou van sy belofte om te kom koffie drink? Maar hy weet nie eens wat haar van is of waar op die klein kusdorpie, Skuinsklipbaai, sy tuisgaan nie. Hy het waarskynlik maar net so geseom van haar ontslae te raak …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Via Afrika Lewensoriëntering Graad 10 Leerderboek En Gratis Studiegids En Leerderboek Op CD
R30,00 -
High Society Grooms (3-in-1)
R40,00 -
Kondensmelk – Christien Neser
R60,00 -
Time Honoured Vows – Susannah Curtis
R30,00 -
A Question Of Weight – Demis Roussos & Veronique Skawinska
R30,00 -
Eagle In The Sky – Wilbur Smith
R15,00