Sleutel tot my hart – Vera Wolmarans

R10,00

Preloved book. Very good condition. No tears, no markings. All pages, no loose pages. There are some dog ears.

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 978-0-7993-6804-8
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Hy staan teen haar motor aangeleun, hande in sy langbroek se sakke, enkels gekruis.  Nogal heel kykbaar met die wind wat sy donker kuif tot oor sy blou oe waai.  Sy aantreklike gesig is sonbruin.  Die baie soenbare lippe is geamuseerd ingekeep en  ‘n duikie in ‘n vierkantige ken rond die prentjie van perfeksie af.

Dit is die beeld van die man met die naam Wes wat Nicolette nie uit haar gedagtes kan kry nie.  Hulle ontmoeting was kortstondig, maar die vonk wat hy in haar laat ontbrand het, bly haar by.  Sal hy onthou van sy belofte om te kom koffie drink?  Maar hy weet nie eens wat haar van is of waar op die klein kusdorpie, Skuinsklipbaai, sy tuisgaan nie.  Hy het waarskynlik maar net so geseom van haar ontslae te raak …

Vendor Information