Skuilplek teen die Storm – Solly Ozrovech

Original price was: R79,00.Current price is: R60,00.

This book looks brand new. There is a name written in the front. The rest of the book is unmarked with no torn or missing pages.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , , Tags: ,
Book Condition: Like New
Book Cover: Hardcover
Share with friends:

Description

In hierdie versameling oordenkings van beminde skrywer Solly Ozrovech leer ons van nuuts af om on hoop te vestig op God on Vader, sy seun, Jesus Christus, en die Heilige Gees, ons Vertrooster.

Daar is dae wanneer dit voel of die lewe ons onderkry. Dae wanneer ons net iewers eenkant wil gaan wegkruip van al die swaarkry en hopeloosheid. Ons soek skuilplek, ‘n veilige vesting. Die Here voorsien in al ons behoeftes en beskerm ons teen die aanslae van die lewe. As ons volkome op Hom vertrou, sal Hy ons die wysheid en onderskeidingsvermoë gee om elke lewensituasie met welsae te hanteer.

Hierdie 366 oordenkings in grootdruk-formaat sal jou bemoedig en versterk op jou lewensreis sodat jy saam met Jesaja kan getuig:

U is ‘n toevlug vir die armes, ‘n toevlug vir die behoeftiges in hulle nood, ‘n skuilplek teen die stortbuie, ‘n skaduwee teen die hitte.

Vendor Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.