Hoekom moes dit met my gebeur? – Hoekom laat die Here toe dat ek so swaarkry? – Ek kan nie meer nie!
Elke mense kom êrens op sy lewenspad met hierdie vrae in aanraking – of kom in die versoeking om dit self te vra. Op ‘n baie sensitiewe maar tog reguit manier vertel Joy Daney hier wat die gevare van bitterheid, vrees en wanhoop in ‘n mense se lewe is. Sy vergelyk dit met as wat in die kaggel oorbly het en die aanpak van ‘n nuwe vuur belmmer, en kom dan tot die gevolgtrekking dat ‘n mense eers ontslae moet raak van al die ou as in jou lewe voor jy verder kan gaan.
Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.