SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Ons lewe in ‘n tyd waarin dit lyk of al hoe meer mense hulle lewensvreugde verloor. Of dit nou oor finansies, politieke toestande of onrus in een of ander afgeleë deel van die wêreld is, baie mense is beswaard. Die goeie nuus is egter dat ons nie so terneergedruk deur die lewe hoef te gaan nie.
Jannie le Roux verduidelik in Sê ja vir geluk! dat vreugde ‘n keuse is wat elke persoon elke dag moet maak. Hy wys dat geluk in die alledaagse lê, soos die geluk om met ‘n roeping doelgerig te leef, om vol energie te wees, om in verwondering wonderwerke te sien, die blydskap om in God te wees.
In Sê ja vir geluk! sal elke leser tot die besef kom dat ten spyte van swaarkry en hartseer ons ‘n wonderlike God het wat vir ons omgee en net die beste vir ons wil hê. Die Heerser van die heelal is aan ons kant is daar ‘n groter vreugde as selfs net hierdie besef!
Vendor Information
- Store Name: The Trading chain - Brackenfell
- Vendor: The Trading chain - Brackenfell
-
Treasure Island (Marvel) – Robert Louis Stevenson
Seller: The Trading chain - Brackenfell
R350,00 -
Die Volledige Sprokies Van Grimm – Marita vd Vyver
Seller: The Trading chain - Brackenfell
R250,00 -
Dennis The Menace 1998 – D.C. Thomson & Company Limited
Seller: The Trading chain - Brackenfell
R50,00 -
Disney’s Year Book 1994
Seller: The Trading chain - Brackenfell
R40,00 -
Reiki – Sandi Leir-Shuffrey
Seller: The Trading chain - Brackenfell
R50,00 -
Disney’s Year Book 1993
Seller: The Trading chain - Brackenfell
R40,00