SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Andrea is gelukkig op Ndlofumatlapa. Sy kan haar nie meer ‘n lewe op ‘n ander plek as die Timbavati voorstel nie, maar dalk gaan sy binnekort nie meer ‘n keuse he nie. Doktor Hein Kaiser, die eienaar van die plaas, staar bankrotskap in die gesig, en moes boonop ‘n dringende hartoperasie ondergaan. Net soos die ander personeel, is Andrea skepties oor die Italiaanse man wat tydelim die wildsplaas kom bestuur.
Wie is Stefano, en waar pas hy in Hein Kaiser se lewe in? Waarom is daar ‘n foto van Andrea en haar ma tussen doktor Kaiser se dokumente? Wie is die ander vrou op die foto’s? Hoekom het Hein Kaiser nog nooit voorheen van Stefano gepraat nie? En wat van Angelika?
Weke later ontdek Andrea dat sy nie wil he Stefano moet weggaan nie, want sonder die man met die helder blou oe sal die plaas net nie weer dieselfde wees nie. Ook nie Andrea se hart nie.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
A Still, Small Voice – Kim O’Brien
R30,00 -
Die Lewe Is Te Kort – Margaret Foth
R20,00 -
Meisie aan ‘n tou – Ilse Steyn
R15,00 -
The Skilled Helper: A Problem-Management Approach To Helping – Gerard Egan
R250,00 -
Lara’s Child: The Epic Love Story Inspired by Dr Zhivago – Alexander Mollin
R50,00 -
The Brave ‘New’ World of Education – Creating a Unique Professionalism
R150,00