Roepman – Jan van Tonder

R45,00

Hierdie kopie is in baie goeie kondisie.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
LekkerLees

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Roepman deur Jan van Tonder is ‘n gesins- en inisiasieroman wat afspeel in ‘n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die 13-jarige Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasieprosesse in ‘n grootmenswêreld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van ‘n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwêreld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe. Hy het ‘n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen ‘n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman.

Vendor Information