Reënboog In My Tuin – Engela Linde

R20,00

In good condition for a used book. Cover might be slightly worn. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Die dag toe Marina Roebel teenoor haarself erken dat sy haar verloofde, Danie, finaal verloor het… danksy die nuwe onderwyseres op die dorp… het sy besluit om pad te gee.  Sy is stad toe, na ‘n groot skool toe, en sy gaan woon tydelik by haar broer, Peet, sy vrou en sy stiefdogters.

Sommer vroeg-vroeg kom maak die skoolhoof, Johan Nysschen, kennis, maar die maaltyd verloop in stroewe sukkelgeselskap, danksy een van die dogters se voorbarigheid.  Marina leer die volgende dag ook vir Arend de Beer ken, ‘n man met ‘n losbol reputasie, en Johan Nysschen waarsku haar onmiddelik teen die man.

Marina vind Arend egter heeltemal interessant maar sy probeer haar los hou van die persoonlike lewe van die mense om haar.  Byvoorbeeld van haar skoonsuster se neurotiese jaloesie wanneer Peet vir sy eerste vrou en eie kinders gaan kuier.  En van haar liefde vir Danie wat maar net nie wil verminder nie.   En, al probeer sy dit ook teenoor haarself ontken, van haar groeiende bewustheid van Johan.

Later verhuis sy na haar eie woonstel, dieselfde blok waarin Johan woon en ‘n reeks misverstande en ongegronde afleidings bring ‘n haas onoorbrugbare kloof tussen hulle.  Dit kwel Marina, en in haar agterkop bekommer sy haar verder oor die verslegtende verhouding tussen Peet en sy tweede vrou…

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Reënboog In My Tuin – Engela Linde”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Vendor Information

  • Store Name: Mel's book shack
  • Vendor: Mel's book shack
  • 5.00 rating from 1 review

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.