SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
- You can only add books from one vendor at a time. You will need to place an order from the one vendor first before placing an order with another vendor.
 
Reënboog In My Tuin – Engela Linde
R20,00
In good condition for a used book. Cover might be slightly worn. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.
1 in stock
- Free buyer protection
 - Affordable shipping from R69
 - Bundling per vendor - just add to cart
 
Description
Die dag toe Marina Roebel teenoor haarself erken dat sy haar verloofde, Danie, finaal verloor het… danksy die nuwe onderwyseres op die dorp… het sy besluit om pad te gee. Sy is stad toe, na ‘n groot skool toe, en sy gaan woon tydelik by haar broer, Peet, sy vrou en sy stiefdogters.
Sommer vroeg-vroeg kom maak die skoolhoof, Johan Nysschen, kennis, maar die maaltyd verloop in stroewe sukkelgeselskap, danksy een van die dogters se voorbarigheid. Marina leer die volgende dag ook vir Arend de Beer ken, ‘n man met ‘n losbol reputasie, en Johan Nysschen waarsku haar onmiddelik teen die man.
Marina vind Arend egter heeltemal interessant maar sy probeer haar los hou van die persoonlike lewe van die mense om haar. Byvoorbeeld van haar skoonsuster se neurotiese jaloesie wanneer Peet vir sy eerste vrou en eie kinders gaan kuier. En van haar liefde vir Danie wat maar net nie wil verminder nie. En, al probeer sy dit ook teenoor haarself ontken, van haar groeiende bewustheid van Johan.
Later verhuis sy na haar eie woonstel, dieselfde blok waarin Johan woon en ‘n reeks misverstande en ongegronde afleidings bring ‘n haas onoorbrugbare kloof tussen hulle. Dit kwel Marina, en in haar agterkop bekommer sy haar verder oor die verslegtende verhouding tussen Peet en sy tweede vrou…
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
 - Vendor: Mel's book shack
 - 5.00 rating from 1 review
 
- 
	

Geliefde Vyand – Nickey Van Schalkwyk
Vendor: Mel's book shack
R40,00 - 
	

Die Baie, Baie Baie Maklike Stap Vir Stap Rekenaarboek 2 – Hoole, Hofmeyer
Vendor: Mel's book shack
R30,00 - 
	

Roosknop Vir ‘n Engel: Verse Van ‘n Vrou – Ena Murray
Vendor: Mel's book shack
R60,00 - 
	

Wie Die Verlange Ken – Nita Griessel
Vendor: Mel's book shack
R35,00 - 
	

Safari Van Die Liefde – Jacqueline Brink
Vendor: Mel's book shack
R15,00 - 
	

Twenties Girl – Sophie Kinsella
Vendor: Mel's book shack
R30,00 
	
    









Reviews
There are no reviews yet.