Reën vir Stofvlei – Katherine Graham

R150,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Looks like the book hasn’t been read much. No creases on the spine. No dog ears. Very little signs of use: The odd light, small stain on paper edges and very few pages. Old price sticker on the back. A good-looking copy.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Description

Reën vir Stofvlei is Graham se eerste roman. Die boek is in Engels geskryf, maar in Afrikaans vertaal deur Elsa Silke.

Toe ek tien was, het ek geglo ek kan enigiets doen. Dis seker hoe dit met die meeste kinders is, maar ek het in
die gramadoelas grootgeword, in die middel van nêrens. Al wat ek geken het, was my ouers se winkel, ons yl troppie skape en die plaas waarop ons gewoon het. Dit was amper niks – ’n stofkorrel op die uitgestrekte, leë vlaktes van die Boesmanland. Dit was die veertigs en daar was ’n wêreldoorlog wat woed. Maar al waaraan ek kon dink, was die somerreën wat wegbly. Stofvlei was my hele wêreld, en dáár was alles wat ek liefgehad het. Toe die verlammende droogte dreig om ons plaas te vernietig en die lewe uit mens en dier te suig, het ek geweet ek moet iets probeer doen. Dít is die storie van hoe ons die plaas gered het.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.