Pomp 11

R118,00

Toestand : Goed.
1ste druk, Griffel Media, 2010, Sagteband met flappe, 17×24 cm – Tydskrif – 476 pp. ISBN 9781920424176. Volkleur bladsye.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Kontemporêr. Visueel-gedrewe. ‘n Aanwins vir jou intellek én jou koffietafel. ‘n Über-stylvolle publikasie wat ‘n grenslose reeks onderwerpe dek.

“Uiteindelik is daar ‘n goed ontwerpte boek wat internasionaal lyk.” Uiteindelik hoef ons nie meer net met die Wall Paper tevrede te wees nie.” — Strijdom van der Merwe, kunstenaar

“Dié pragtige boek is enig in Afrikaans. En plesierig. Soos Afrikaners. Maar nie elitisties soos Afrikaanse publikasies in hierdie trant altyd was nie. Dis nie akademies nie, maar dis verskriklik slim. Slim soos in anders dink en kyk en heilige koeie by shopping centres uitmekaar haal.” — Elmarie Otto, ‘n redaksielid van ‘n bekende Suid-Afrikaanse glanstydskrif

‘Dit lyk baie interessant en indrukwekkend. Oplaas iets wat wegbreek van die yuppie benadering, kru verbruikerswaansin en kleingeestigheid van ander soortgelyke publikasies!” — Breyten Breytenbach

“Dis een van die beste dinge op die rakke in ‘n lang tyd, en ek voel sommer gevlei dat julle my vra.” — Charl-Pierre Naudé, skrywer en resensent

‘Meer kaal meisies as Scope, slimmer as Huisgenoot en nie so windgat soos Insig nie. Die Kerkbode sal hulle sokkies moet optrek, want hier kom groot kompetisie. Pomp spyker hard.” — Deon Maas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pomp 11”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Vendor Information

  • Store Name: BookDaddy
  • Vendor: BookDaddy
  • No ratings found yet!

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.