Die Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Dit is ingedeel volgens die verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie.