Oor En Weer – Trisa Hugo & Analize Viljoen

R189,00

Hierdie kopie is splinternuut!

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB251 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
ISBN:
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Oor en weer deur Trisa Hugo en Analize Viljoen werp ‘n blik op die patriargale stelsel van Irak en die invloed wat dit op vroue het.

Die dag toe Billie by Amandelboom 9 intrek, kon nie sy of Manda, wat oorkant die straat in nr 6 woon, voorsien hoe verstrengel hulle lewe sou raak nie.  Manda en Billie is so verskillend soos Antarktika en die Sahara.  Inkennige Manda voel op haar veiligste in haar huis met haar kat, Jasmyn, as geselskap.  Billie, aan die ander kant, is net so energiek soos haar hond, Tequila.  Sy is pas geskei en dolverlief op ‘n Irakese vrou, Amani.  Na ‘n blote misverstand tussen die troeteldiere begin Billie en Manda oor en weer kuier.  En in die proses leer hulle dat die liefde ‘n duisend vorme aanneem, dat dit moed verg om weerloos te wees en dat vriendskap oneindig kosbaar is.

Vendor Information