Ontwerp En Versier Badkamers is ‘n gids is propvol kostebesparende wenke en bied baie nuttige inligting oor uitleg, beplanning en versiering.
Binnehuis-ontwerper Lesley Taylor stel selfs maniere voor om pype te vermom, spasie te bespaar en stoor-probleme op te los. Van stortgordyne tot rakke, van toilette tot handdoekrakke, jy kan die badkamer van jou drome hê!