SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Nanda Roux se hele lewe draai om musiek. Daarom het sy haar lankal voorgeneem dat sy slegs iemand met musiek in sy gene sal kan liefkry. Daar was wel eens op ‘n tyd iemand wat sy as haar ideale man beskou het. Ongelukkig was hy die nuwe musiekonderwyser.
Paul Cox het die matriekmeisies soos ‘n vuishou tussen die oe getref. Hulle kon sien hy was beslis nie meer nat agter die ore nie, maar hierdie volwassenheid van hom het hom des te meer aantreklik gemaak.
Op Nanda se eerste dag as onderwyseres kom sy tot haar skok weer voor Paul Cox te staan. Durf sy hoop noudat die speelvlak gelyk is? Maar sy vind gou uit dat een van hulle kollegas, Suzaan Louw, hom as haar eiendom beskou.
Toe ontmoet sy op ‘n toer na Turkye die mees asemrowende man wat sy nog gesien het. Boonop speel hy so mooi klavier dat sy sommer weet musiek is deel van sy lewe … Kan daar vir haar ‘n toekoms wees saam met ‘n Turk wat skaars kan Engels praat? En wat van die eksotiese buikdanseres, Sadit, wat so eie is met hom?
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Die Ultimatum – Frederik H. Steyn
Seller: Mel's book shack
R40,00 -
Nimfvalkie – Magdaleen Viviers
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Signs: Three Collections Of Poetry – Douglas Reid Skinner
Seller: Mel's book shack
R100,00 -
Advanced internal audit topics – Fourth Edition
Seller: Mel's book shack
R150,00 -
Wildbewaarder vir Lobengilo – Corhard
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Life skills – My journey, my destiny – Elmarie van Heerden
Seller: Mel's book shack
R70,00