Omnibus 2 – Christine Le Roux

R120,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Book Format           :          Paperback/Sagteband
Book Condition      :          Very Good/Baie Goed
No. of pages            :          440
ISBN Code              :           0-7981-4157-3
Dimensions            :           210 x 136 x 21mm
Weight                     :           590 g (0.59 kg)
Publisher & Date   :           Human & Rousseau in 2001

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart

Description

Omnibus 2 waarin drie liefdesromans van hierdie gewilde skrywer byeengebring is:

Liewe onskuld (1997): Die jong rabbedoe Olivia Joubert gee nie eers vir advokaat Nicolas Steytler ‘n kans om te sê dat sy te jonk of onervare is vir die pos as oppasser vir sy twee kinders nie. Sy oorrompel hom heeltemal met haar ferm menings oor dinge en as hy sy oë uitvee, is sy reeds tuis in sy huis en sy kinders gaande oor haar. Maar dis duidelik dat sy huidige nooi nie ‘n goeie ma vir hulle sal wees nie, en Olivia besluit om vir hom ‘n vrou te soek…

Om lief te hê (1981): Hester Verster, ‘n jong onderwyseres wil wegkom van die stadslewe af en besluit om ‘n pos by ’n plaasskooltjie in die Karoo te aanvaar. Wanneer Hester daar kom, ontdek sy dat die eienaar van die plaas, aantreklik soos hy is, glad nie vriendelik of verwelkomend is nie. Dit neem ‘n lang ruk voordat sy deur die harde kors kan breek, en dan gebeur daar iets wat haar teen haar wil wegneem van die plaas en wonder sy of sy hom ooti weer gaan sien.

‘n Veilige hawe (1981): Tydens ‘n besoek aan Durban beland Madeleine in die hospitaal nadat sy en ‘n metgesel, Colin Viljoen, op ‘n utistappie aangeval is. Deur ‘n vreemde sameloop van omstandighede verloor sy kontak met Colin en sien hom eers weer wanneer sy op die punt staan om te trou. ‘n Jong meisie wat nie tussen twee liefdes kan besluit nie…

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.