SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Chris Neethling se alkohol-afhanklikheid het van sy vrou Kari ‘n sku en seergemaakte mens gemaak wat feitlik in afsondering met haar kinders geleef het. Toe hy boonop gewelddadig raak, het sy haar kinders en ‘n klompie persoonlike besittings in haar motor gelaai en roekeloos koers gekry – noordwaarts.
Op die fraai dorpie Om-De-Berg het sy blyplek en werk gekry. Daar was net een probleem: haar toekomstige baas. Geen vrou kon dit nog langer as drie maande in dokter De la Rey se spreekkamer uithou nie. En Kari vind gou uit dat die befoeterde man gek is oor kinders, maar nie veel erg het aan vroumense nie. Hulle, daarenteen, raak op hope op hom verlief. Hoe dan anders? Hy is ongetroud, geleerd, welaf en boonop uiters aantreklik met sy gitswart hare, donker oe en lang, lenige figuur …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Waar die silwervalk jag – Magdaleen Viviers
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Royal Escape – Georgette Heyer
Seller: Mel's book shack
R40,00 -
Emily Post on Entertaining
Seller: Mel's book shack
R50,00 -
Kry Daai Lyf – Linda Kriel
Seller: Mel's book shack
R50,00 -
Moerbeibos – Dalene Matthee
Seller: Mel's book shack
R60,00 -
Sterrebakens – I. D. Lamprecht
Seller: Mel's book shack
R15,00