Gedurende die afgelope klompie jare het duisende kinders vanoor die hele Suid-Afrika letterlik aan die lippe van Peter Louw gehang. Dis hulle wat gevra het dat hierdie boekie moet verskyn. Aan die een kant omdat hulle die stories so baie geniet het. Aan die ander kant omdat hulle soveel seën daaruit gekry het.
En nou is dit beskikbaar vir elkeen wat dit nog nie gehoor het nie of wat dit weer ‘n keer wil hoor. In die tien kort verhaaltjies leer ‘n mens vir Nugget en sy vriende ken. Jy beleef hulle ervarings (wat lewensegte episodes is) saam met hulle. Maar meer as dit: saam met hulle groei jy in jou verstaan van geestelike lewe.
Hierdie boekie is ‘n moet vir elke kind tussen 6 en 10 jaar oud.
Reviews
There are no reviews yet.
Be the first to review “Nugget Books – Peter Louw”Cancel Reply
Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.
Reviews
There are no reviews yet.