SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Swart Panter, die lenige, gespierde jongman wat so rats en geluidloos soos ‘n kat beweeg, het grootgeword saam met die fraai Nimfvalkie. Hy kan nie sy vreemde gevoel vir die meise verklaar nie, maar toe hy uitvind dat sy nie sy suster is nie, weet hy dat dit liefde is wat in hom brand.
Sy hoop op ‘n toekoms saam met haar word egter verpletter toe haar regte familie opdaag en daarop aandring dat sy saam met hulle moet weggaan.
Sal die goueoogmeisie deel word van haar familie en hulle andersoortige leefwyse, of sal haar liefde vir die Cheyenne-stam haar dwing om terug te kom? En durf hy hoop dat sy hom eendag sal liefkry?
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
- 5.00 rating from 1 review
-
Honour Among Thieves – Jeffrey Archer
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -
The Reluctant Widow – Georgette Heyer
Vendor: Mel's book shack
R20,00 -
Catherina Van Blouberg – Mike Heine
Vendor: Mel's book shack
R20,00 -
The Savvy Traveller’s A To Z: Your Guide To Smart Travel – Arthur Goldman
Vendor: Mel's book shack
R50,00 -
Tsjoerk – Gunther Feustel
Vendor: Mel's book shack
R15,00