SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Leandri Conradie en haar suster verskil hemelsbreed. Sy is die stil, verantwoordelike een, haar suster, Clarise, is die beeldskone model wat die wereld vol rinkink. Clarise het gedurig ‘n nuwe bewonderaarop sleeptou en sy glo vas dat daar iewers ‘n Griekse god vir haar wag.
Die dag toe Leandri die ongelooflik aantreklike man saam met Clarise in die restaurant opmerk, weet sy sommer Clarise se verliefdheid gaan nie die keer so gou oorwaai nie. Maar hoekom het sy dan die voorgevoel dat die adonis moeilikheid voorspel?
In hierdie aangrypende verhaal word die leser meegevoer na die asembenemende hoogtes waarheen die liefde mens kan voer – maar ook die diepste ellende waarin dit jou kan dompel.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Graad 10 Praktiese Wiskunde
Seller: Mel's book shack
R100,00 -
Die Stem Agter Jou – Solly Ozrovech
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Liefde Is ‘n Jaagtog – Pets Marais
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Boodskappe Wat Saak Maak – Johan Smit
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
The Natural Investigator – Michael Bentley
Seller: Mel's book shack
R150,00